Die kind van versoening (eBoek)

by Francine Rivers

Christelike Uitgewersmaatskappy | March 20, 2014 | Kobo Edition (eBook)

Not yet rated | write a review
Dynah Carey was n gelukkige jong vrou: verloof aan n wonderlike man, haar ouers se oogappel en n getroue kind van God. Toe, in één afgryslike, vreeswekkende oomblik, gebeur die ondenkbare, die onvergeeflike, die ergste wat met enige vrou kan gebeur ... en Dynah se perfekte lewe spat aan skerwe. Haar toekoms word onherroeplik verander en haar familie word uiteengeruk. Haar skynbaar rotsvaste geloof word tot die uiterste beproef wanneer sy die moeilikste en belangrikste keuse van haar lewe moet maak.     Met n meesleurende skryftrant skep Francine Rivers n spannende, boeiende verhaal wat vir die leser algaande n werklikheid word. DIE KIND VAN VERSOENING gee n nuwe perspektief op een van die mees omstrede onderwerpe van ons tyd. Die leser word saamgevoer op n onstuimige golf van n ondervinding wat denkwyses verander en elkeen noop om standpunt in te neem oor die wonder van die lewe

Format: Kobo Edition (eBook)

Published: March 20, 2014

Publisher: Christelike Uitgewersmaatskappy

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10: 1431600911

ISBN - 13: 9781431600915

Found in: Religion and Spirituality

save 9%

  • Available for download
  • Not available in stores

$10.39  ea

Online Price

$11.47 List Price


See details

Easy, FREE returns. See details

Downloads instantly to your kobo or other ereading device. See details

Reviews

– More About This Product –

Die kind van versoening (eBoek)

by Francine Rivers

Format: Kobo Edition (eBook)

Published: March 20, 2014

Publisher: Christelike Uitgewersmaatskappy

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10: 1431600911

ISBN - 13: 9781431600915

From the Publisher

Dynah Carey was n gelukkige jong vrou: verloof aan n wonderlike man, haar ouers se oogappel en n getroue kind van God. Toe, in één afgryslike, vreeswekkende oomblik, gebeur die ondenkbare, die onvergeeflike, die ergste wat met enige vrou kan gebeur ... en Dynah se perfekte lewe spat aan skerwe. Haar toekoms word onherroeplik verander en haar familie word uiteengeruk. Haar skynbaar rotsvaste geloof word tot die uiterste beproef wanneer sy die moeilikste en belangrikste keuse van haar lewe moet maak.     Met n meesleurende skryftrant skep Francine Rivers n spannende, boeiende verhaal wat vir die leser algaande n werklikheid word. DIE KIND VAN VERSOENING gee n nuwe perspektief op een van die mees omstrede onderwerpe van ons tyd. Die leser word saamgevoer op n onstuimige golf van n ondervinding wat denkwyses verander en elkeen noop om standpunt in te neem oor die wonder van die lewe
Item not added

This item is not available to order at this time.

See used copies from 00.00
  • My Gift List
  • My Wish List
  • Shopping Cart