Die priester (1 Manne van geloof) (eBoek)

by Francine Rivers

Christelike Uitgewersmaatskappy | March 20, 2014 | Kobo Edition (eBook) |

Not yet rated | write a review
DIE PRIESTER is die eerste boek in n reeks wat aansluit by die STAMBOOM VAN GENADE-reeks. Elkeen van die boeke ondersoek die lewe van een van vyf Bybelse mans (soos Aäron, Jonatan, Barnabus) wat die dryfkrag agter die groot helde van die Bybel was. In DIE PRIESTER ontmoet lesers Moses se ouer broer, Aäron, die eerste hoëpriester van Israel. Hoe sal Aäron vir Moses ondersteun terwyl hy sukkel om God se plan vir sy eie lewe te aanvaar? Kom word geïnspireer deur hoe hierdie oënskynlik sekondêre karakter n sleutelrol speel in die ondersteuning van sy leier, maar ook hoe hy n ewige impak maak op die Christelike geloof.

Format: Kobo Edition (eBook)

Published: March 20, 2014

Publisher: Christelike Uitgewersmaatskappy

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10: 143160058X

ISBN - 13: 9781431600588

save
17%

Available for download

$5.19

Online Price

$6.25 List Price

Cart

Downloads instantly to your kobo or other ereading device. See details

Reviews

– More About This Product –

Die priester (1 Manne van geloof) (eBoek)

Die priester (1 Manne van geloof) (eBoek)

by Francine Rivers

Format: Kobo Edition (eBook)

Published: March 20, 2014

Publisher: Christelike Uitgewersmaatskappy

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10: 143160058X

ISBN - 13: 9781431600588

From the Publisher

DIE PRIESTER is die eerste boek in n reeks wat aansluit by die STAMBOOM VAN GENADE-reeks. Elkeen van die boeke ondersoek die lewe van een van vyf Bybelse mans (soos Aäron, Jonatan, Barnabus) wat die dryfkrag agter die groot helde van die Bybel was. In DIE PRIESTER ontmoet lesers Moses se ouer broer, Aäron, die eerste hoëpriester van Israel. Hoe sal Aäron vir Moses ondersteun terwyl hy sukkel om God se plan vir sy eie lewe te aanvaar? Kom word geïnspireer deur hoe hierdie oënskynlik sekondêre karakter n sleutelrol speel in die ondersteuning van sy leier, maar ook hoe hy n ewige impak maak op die Christelike geloof.
Item not added

This item is not available to order at this time.

See used copies from 00.00
  • My Gift List
  • My Wish List
  • Shopping Cart