En die ramshoring het geblaas (eBoek)

by Francine Rivers

Christelike Uitgewersmaatskappy | March 20, 2014 | Kobo Edition (eBook)

Not yet rated | write a review
Toe Paul Hudson aanvaar het om leraar van n sukkelende kerk te word, het hy nie geweet wat om te verwag nie. Hy het gehoop hy kan God behaag met sy planne en harde werk. En so het Paul en sy gesin ingepak en getrek om die Here se werk te gaan doen. Dit het Paul nie lank geneem om Centerville Christelike Kerk reg te ruk nie. Die bywoning het toegeneem, die koor het lede bygekry en die kinderprogram se bywoning was die beste in jare. Alles het goed gegaan. As sy vrou dit maar net wou insien. En tog het hy nie toegelaat dat haar swye hom steur nie … In EN DIE RAMSHORING HET GEBLAAS lees ons van die verskillende maniere waarop mense dink God met hulle praat asook hulle reaksies daarop. Paul Hudson was vasbeslote om sy kerk op te bou, maar teen watter prys? Soos sy geesdrif en ambisie groei, vergeet hy van die Een wat hom geroep het. Hy ontdek dat die pad na prestige, welvaart en mag dikwels besaai is met trots en maklik na die verderf kan lei. Terwyl Paul en diegene om hom probeer onderskei wat dit beteken om werklik hulle geloof uit te leef, moet hulle kies tussen die wil van mense en dié van God.

Format: Kobo Edition (eBook)

Published: March 20, 2014

Publisher: Christelike Uitgewersmaatskappy

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10: 1431602639

ISBN - 13: 9781431602636

save
19%

Available for download Hurry, only 0 left! Not yet released

$8.39  ea

Online Price

$10.42 List Price


See details

Easy, FREE returns. See details

Downloads instantly to your kobo or other ereading device. See details

Reviews

– More About This Product –

En die ramshoring het geblaas (eBoek)

by Francine Rivers

Format: Kobo Edition (eBook)

Published: March 20, 2014

Publisher: Christelike Uitgewersmaatskappy

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10: 1431602639

ISBN - 13: 9781431602636

From the Publisher

Toe Paul Hudson aanvaar het om leraar van n sukkelende kerk te word, het hy nie geweet wat om te verwag nie. Hy het gehoop hy kan God behaag met sy planne en harde werk. En so het Paul en sy gesin ingepak en getrek om die Here se werk te gaan doen. Dit het Paul nie lank geneem om Centerville Christelike Kerk reg te ruk nie. Die bywoning het toegeneem, die koor het lede bygekry en die kinderprogram se bywoning was die beste in jare. Alles het goed gegaan. As sy vrou dit maar net wou insien. En tog het hy nie toegelaat dat haar swye hom steur nie … In EN DIE RAMSHORING HET GEBLAAS lees ons van die verskillende maniere waarop mense dink God met hulle praat asook hulle reaksies daarop. Paul Hudson was vasbeslote om sy kerk op te bou, maar teen watter prys? Soos sy geesdrif en ambisie groei, vergeet hy van die Een wat hom geroep het. Hy ontdek dat die pad na prestige, welvaart en mag dikwels besaai is met trots en maklik na die verderf kan lei. Terwyl Paul en diegene om hom probeer onderskei wat dit beteken om werklik hulle geloof uit te leef, moet hulle kies tussen die wil van mense en dié van God.
Item not added

This item is not available to order at this time.

See used copies from 00.00
  • My Gift List
  • My Wish List
  • Shopping Cart