Manne wat bemoedig (eBoek)

by Francine Rivers

Christelike Uitgewersmaatskappy | March 20, 2014 | Kobo Edition (eBook) |

Not yet rated | write a review
Agter elke man wat gehelp het om die geskiedenis te vorm, staan die helde wat dit vir altyd verander het. Soos net Francine Rivers dit kan doen, vertel sy in MANNE WAT BEMOEDIG die verhale van vyf sulke geloofsmanne wat getrou na God se stem geluister het in die skadu van die leiers wat Hy uitverkies het: - Aäron wat ons Ewige Hoëpriester simboliseer. - Kaleb wie se toewyding mense gedring het om hulle geloof in dade om te sit. - Jonatan wie se nederigheid gelei het tot n vriendskap met die man wat in sy plek sou koning word. - Amos wat ten spyte van heftige teenkanting die Israeliete gewaarsku het oor die naderende oorlog wat hulle sou vernietig. - Silas wat die apostels se woorde op skrif gestel het sodat dit vir die geslagte behoue kon bly. Deur Francine se meesterlike vertelvermoë en aangrypende karaktersketse sal lesers elkeen van hierdie manne op n besondere wyse leer ken.

Format: Kobo Edition (eBook)

Published: March 20, 2014

Publisher: Christelike Uitgewersmaatskappy

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10: 1431605077

ISBN - 13: 9781431605071

save
25%

Available for download Hurry, only 0 left! Not yet released

$11.79  ea

Online Price

$15.64 List Price


See details

Easy, FREE returns. See details

Downloads instantly to your kobo or other ereading device. See details

Reviews

– More About This Product –

Manne wat bemoedig (eBoek)

by Francine Rivers

Format: Kobo Edition (eBook)

Published: March 20, 2014

Publisher: Christelike Uitgewersmaatskappy

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10: 1431605077

ISBN - 13: 9781431605071

From the Publisher

Agter elke man wat gehelp het om die geskiedenis te vorm, staan die helde wat dit vir altyd verander het. Soos net Francine Rivers dit kan doen, vertel sy in MANNE WAT BEMOEDIG die verhale van vyf sulke geloofsmanne wat getrou na God se stem geluister het in die skadu van die leiers wat Hy uitverkies het: - Aäron wat ons Ewige Hoëpriester simboliseer. - Kaleb wie se toewyding mense gedring het om hulle geloof in dade om te sit. - Jonatan wie se nederigheid gelei het tot n vriendskap met die man wat in sy plek sou koning word. - Amos wat ten spyte van heftige teenkanting die Israeliete gewaarsku het oor die naderende oorlog wat hulle sou vernietig. - Silas wat die apostels se woorde op skrif gestel het sodat dit vir die geslagte behoue kon bly. Deur Francine se meesterlike vertelvermoë en aangrypende karaktersketse sal lesers elkeen van hierdie manne op n besondere wyse leer ken.
Item not added

This item is not available to order at this time.

See used copies from 00.00
  • My Gift List
  • My Wish List
  • Shopping Cart