n Dogter se droom (2 Marta se nalatenskap) (eBoek)

by Francine Rivers

Christelike Uitgewersmaatskappy | March 20, 2014 | Kobo Edition (eBook) |

Not yet rated | write a review
In die dramatiese tweede deel van die MARTA SE NALATENSKAP-reeks, N DOGTER SE DROOM, sukkel Carolyn om aan te pas in haar veranderende wêreld. Met haar ma, Hildemara, wat in n sanatorium vir tuberkulose-lyers is, ontwikkel Carolyn n besondere band met haar ouma Marta. Maar wanneer Hildemara terugkeer, begin die spanning tussen haar en Marta opbou en Carolyn blameer haarself daarvoor. Om universiteit toe te gaan bied vir Carolyn die geleentheid om n bietjie weg te kruip, en ná n familietragedie verdwyn sy vir twee jaar. Wanneer sy later weer by haar familie uitkom, is dit net hulle wat haar kan help om haar lewe weer op te bou vir haar en haar dogter, May Flower Dawn. Maar die gekompliseerde verhouding tussen ouma, ma en kleindogter bring weereens n skeiding tussen die verskillende generasies. N DOGTER SE DROOM strek van die 1950s tot in die hede en is die slot in die onvergeetlike familiesage oor die opofferings wat elke ma vir haar dogter maak en die aard van onvoorwaardelike liefde.

Format: Kobo Edition (eBook)

Published: March 20, 2014

Publisher: Christelike Uitgewersmaatskappy

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10: 1431600970

ISBN - 13: 9781431600977

save
20%

Available for download Hurry, only 0 left! Not yet released

$9.19  ea

Online Price

$11.47 List Price


See details

Easy, FREE returns. See details

Downloads instantly to your kobo or other ereading device. See details

Reviews

– More About This Product –

n Dogter se droom (2 Marta se nalatenskap) (eBoek)

by Francine Rivers

Format: Kobo Edition (eBook)

Published: March 20, 2014

Publisher: Christelike Uitgewersmaatskappy

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10: 1431600970

ISBN - 13: 9781431600977

From the Publisher

In die dramatiese tweede deel van die MARTA SE NALATENSKAP-reeks, N DOGTER SE DROOM, sukkel Carolyn om aan te pas in haar veranderende wêreld. Met haar ma, Hildemara, wat in n sanatorium vir tuberkulose-lyers is, ontwikkel Carolyn n besondere band met haar ouma Marta. Maar wanneer Hildemara terugkeer, begin die spanning tussen haar en Marta opbou en Carolyn blameer haarself daarvoor. Om universiteit toe te gaan bied vir Carolyn die geleentheid om n bietjie weg te kruip, en ná n familietragedie verdwyn sy vir twee jaar. Wanneer sy later weer by haar familie uitkom, is dit net hulle wat haar kan help om haar lewe weer op te bou vir haar en haar dogter, May Flower Dawn. Maar die gekompliseerde verhouding tussen ouma, ma en kleindogter bring weereens n skeiding tussen die verskillende generasies. N DOGTER SE DROOM strek van die 1950s tot in die hede en is die slot in die onvergeetlike familiesage oor die opofferings wat elke ma vir haar dogter maak en die aard van onvoorwaardelike liefde.
Item not added

This item is not available to order at this time.

See used copies from 00.00
  • My Gift List
  • My Wish List
  • Shopping Cart