Die krygsman (2 Manne van geloof) (eBoek)

by Francine Rivers

Christelike Uitgewersmaatskappy | March 20, 2014 | Kobo Edition (eBook)

Not yet rated | write a review
Francine Rivers se tweede boek in die MANNE VAN GELOOF-reeks vertel die verhaal van Kaleb, n man van durf en daad wat harte aangevuur het. n Man van aksie wie se dapperheid lewens gered het. n Man van geloof wie se passie hom na God gedryf het.     Josua het Moses opgevolg as die volk se leier, maar dit was Kaleb se geesdrif wat hulle geloof tot aksie laat oorgaan het. In hierdie boek gee Francine Rivers se aangrypende skryfstyl en boeiende vertelling lewe aan Kaleb; die man wat getrou God se roeping vervul het, selfs al was dit in die skadu van n groter leier.     Kaleb was getrou aan God se roepstem sonder dat hy enige roem of eer verwerf het. Hy het alles gegee in dié wete dat hy eers in die ewigheid sy beloning sal ontvang. Hierdie verhaal van n getroue man van God sal elke leser opnuut inspireer.

Format: Kobo Edition (eBook)

Published: March 20, 2014

Publisher: Christelike Uitgewersmaatskappy

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10: 1431602205

ISBN - 13: 9781431602209

Found in: Fiction and Literature

save 8%

  • Available for download
  • Not available in stores

$5.69  ea

Online Price

$6.25 List Price

See details

Easy, FREE returns. See details

Downloads instantly to your kobo or other ereading device. See details

Reviews

– More About This Product –

Die krygsman (2 Manne van geloof) (eBoek)

by Francine Rivers

Format: Kobo Edition (eBook)

Published: March 20, 2014

Publisher: Christelike Uitgewersmaatskappy

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10: 1431602205

ISBN - 13: 9781431602209

From the Publisher