Leota se tuin (eBoek)

by Francine Rivers

Christelike Uitgewersmaatskappy | March 20, 2014 | Kobo Edition (eBook)

Not yet rated | write a review
Leota se tuin was eens n plek van prag en vrede. Waar sy kon kniel voor n liefdevolle God en bid vir haar kinders wat nie haar stille opofferings kon verstaan nie. Dit was haar heiligdom waar sy kon wegkruip teen die seer en die gevolge van n verskriklike oorlog.
Maar nou is sy 84 en haar tuin is verwaarloos. Haar pogings om versoen te word met haar volwasse kinders blyk sinneloos te wees. Wanneer sy na haar liefdevolle Vader en enigste Vriend draai, kom die verandering op n onverwagse manier: n student wat dink hy het al die antwoorde en n kleindogter wat sy nooit gedink het sy sou ken nie.
Maar het Leota genoeg tyd? Kan die skade wat familie-geheime aangerig het betyds reggemaak word?
LEOTA SE TUIN deur Francine Rivers is n kragtige verhaal van hoop.

Format: Kobo Edition (eBook)

Published: March 20, 2014

Publisher: Christelike Uitgewersmaatskappy

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10: 1431608696

ISBN - 13: 9781431608690

Found in: Fiction and Literature

save 14%

  • Available for download
  • Not available in stores

$12.49  ea

Online Price

$14.60 List Price

See details

Easy, FREE returns. See details

Downloads instantly to your kobo or other ereading device. See details

Reviews

– More About This Product –

Leota se tuin (eBoek)

by Francine Rivers

Format: Kobo Edition (eBook)

Published: March 20, 2014

Publisher: Christelike Uitgewersmaatskappy

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10: 1431608696

ISBN - 13: 9781431608690

From the Publisher