21 vir Warm Boereharte by Annico van Vuuren

21 vir Warm Boereharte

byAnnico van Vuuren

Kobo ebook | June 24, 2013

Pricing and Purchase Info

$4.16

Prices and offers may vary in store

Available for download

Not available in stores

about

For your pleasure:  In Afrikaans – Annico van Vuuren’s stunning collection of short stories – her star-turn genre. Read and your heart will be warmly touched – will be torn apart, drawing you into the spirit of humane grace and everlasting love.
Lesers op soek na kortverhale uit die hart uit, uit die Boerekultuur uit – uit sy siel uit, gryp hierdie geleentheid aan en lees 21 van Annico van Vuuren se kortes. Lees oor liefde; oor die dood – van ‘n geliefde en wanneer dit aan die eie deur klop; lees oor groei in die gemoed; anti-geweld; wedywering tussen broers; die liefde van ‘n jong man en ouer vrou; kan ‘n moordenaar deur ‘n berg en ‘n sny brood aangeraak word? Onthou die gevoel van weer dertien wees. Nog vele meer met romansetjies hier en daar en oral, maar by uitstek: Gister se trots; vandag se oorlewing – en môre se hoop by ons Boeremense.

Title:21 vir Warm BoereharteFormat:Kobo ebookPublished:June 24, 2013Publisher:Annico van Vuuren

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN:9990006048223

Reviews