Bergpieke van die ewigheid by Johnny Kleynhans

Bergpieke van die ewigheid

byJohnny Kleynhans

Kobo ebook | November 27, 2016

Pricing and Purchase Info

$10.75

Prices and offers may vary in store

Available for download

Not available in stores

about

Dit sou goed gewees het as alle Evangeliedienaars na dekades van ervaring, suksesse en foute, iets daarvan vir die nageslag kon neerpen. Daar is soveel om te leer uit die kennis en ervaring van hulle wat ons voorgegaan het. Min doen dit egter. Daarom is ek dankbaar dat dr. Johnny Kleynhans voortgaan om sy insig en oortuigings met ander op skrif te deel. Hierdie boek, wat veelal van praktiese voorbeelde gebruik maak, sal sonder twyfel bydra om gelowiges se voete stewiger op die Evangeliepad te vestig. Vele vrae waarmee Christene soms worstel, word ook hierin mee gedeel. Daar is geen plaasvervanger vir ervaring nie. In hierdie boek kan jy iets daarvan ervaar.

Title:Bergpieke van die ewigheidFormat:Kobo ebookPublished:November 27, 2016Publisher:Groep 7 Drukkers en Uitgewers

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10:1928372295

ISBN - 13:9781928372295

Reviews