BOEF met VLERKIES by Annico van Vuuren

BOEF met VLERKIES

byAnnico van Vuuren

Kobo ebook | October 2, 2013

Pricing and Purchase Info

$4.16

Prices and offers may vary in store

Available for download

Not available in stores

about

ANNICO VAN VUUREN se BOEF met VLERKIES: Nog ‘n hoogspannings aksieverhaal – propvol romanse en liefde.

Elrica gaan hou in die Maluti’s vakansie om ‘n netelrige situasie rondom haar verbreekte verlowing te ontkom. Hier beland sy in ‘n bizar maar skokkende situasie waar sy deur ‘n bende smokkelaars aangehou word. Geweld en wellus laat haar lewe van oomblik tot oomblik aan ‘n draadjie hang waar sy magteloos in haar draadhok opgesluit is.

Is Drich, die boef, haar grootste bedreiging – hy wat haar in ‘n kaartspel wen as syne vir ‘n nag of twee? Of is hy dalk haar boef met vlerkies?

En wat is dit wat hom dryf in sy donker wêreld van frustrasie, geweld en eensaamheid?

Kan liefde oorwinning bring?

Lees en hoop en geniet BOEF MET VLERKIES geskryf deur Annico van Vuuren, skryfster onder meer van TUSSEN MURE.

Title:BOEF met VLERKIESFormat:Kobo ebookPublished:October 2, 2013Publisher:Annico van Vuuren

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN:9990006808131

Look for similar items by category:

Reviews