Bokveld binnekort

|Afrikaans
July 24, 2013|
Bokveld binnekort
$9.29 
$10.66 save 12%
Kobo ebook
Available for download

about

Baxter Zevcenko is jou gewone sestienjarige. Dis nou te sê as gewone sestienjariges ’n sindikaat bedryf en moontlik ook ’n reeksmoordenaar is wat vreemde drome oor die geskiedenis kry. Baxter stem saam dat hy nie ’n gawe ou is nie. Skoolgaan bly ’n reusagtige, koue gat en Baxter gaan hom nie laat onderkry nie. Maar dis totdat sy meisie Esmé ontvoer word en die leidrade wys daar’s bonatuurlike magte betrokke. Kaapstad se onderwêreld raak al hoe vreemder om te verken, en Baxter vra hulp by die enigste man wat getrek genoeg is om hom te help: Jackson “Jackie” Ronin, die man met die baard wat gevaarlike wesens vir lospryse jag. Die twee van hulle moet elke denkbare nagmerrie trotseer tydens hul missie om Esmé te red, selfs al beteken dit ’n apokalips of twee.

Title:Bokveld binnekort
Format:Kobo ebook
Published:July 24, 2013
Publisher:Penguin Random House South Africa
Language:Afrikaans
Appropriate for ages:All ages
ISBN:9990045610337

Look for similar items by category:

Recently Viewed
|