Bomskok

Kobo ebook | March 4, 2014

byTinus Horn

not yet rated|write a review
1989. In Johannesburg blaker 'n growwe en rowwe klein koerantjie, Vryheid op Vrydag, week ná week op sy voorblad die verhaal uit van die bloedige einde van apartheid. Stories wat die regering van FW de Klerk tot elke prys stil wil hou. En die manne van Sektor C, 'n geheime polisietaakmag, is op hulle spoor. Die redakteur wag in spanning op die groot storie - die Groot Storie - wat die regering tot 'n val gaan bring. Maar oorvloedige seks en geweld kom alewig in die pad, soos hulle gewoonte mos is. Bomskok is 'n tragiese rillerkomedie, 'n moordstorie en 'n kroegstorie. En alles behalwe 'n ware storie.

Pricing and Purchase Info

$20.59 online
$26.75 list price (save 23%)
Available for download
Not available in stores

From the Publisher

1989. In Johannesburg blaker 'n growwe en rowwe klein koerantjie, Vryheid op Vrydag, week ná week op sy voorblad die verhaal uit van die bloedige einde van apartheid. Stories wat die regering van FW de Klerk tot elke prys stil wil hou. En die manne van Sektor C, 'n geheime polisietaakmag, is op hulle spoor. Die redakteur wag in spannin...

Format:Kobo ebookPublished:March 4, 2014Publisher:Penguin Books Ltd

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10:0143531115

ISBN - 13:9780143531111

Look for similar items by category:

Customer Reviews of Bomskok

Reviews