Dagboek van 'n Perdmal Meisiekind by Katrina Kahler

Dagboek van 'n Perdmal Meisiekind

byKatrina Kahler

Kobo ebook | November 14, 2017 | Afrikaans

Pricing and Purchase Info

$0.99

Prices and offers may vary in store

Available for download

Not available in stores

about

Volg die avonture van Abbie en haar eerste ponie, Vonk, ‘n pragtige volbloed, in haar dagboek. Ja, sy is mal oor perde, en wanneer sy haar eerste ponie kry word al haar drome waar…

“Toe ek Vonk vir die eerste keer sien, het ek geweet sy is die regte ponie vir my! Die oomblik toe ek haar oor die weikamp sien handgalop, dink ek het altwee van ons geweet ons hoort bymekaar. Maar ek was nie voorbereid op die opwindende avonture wat vir ons voorgelê het nie.”

My Eerste Ponie neem jou op ‘n rit vol pret, vriendskappe, en selfs byna ‘n ramp. Dit is die ware verhaal van ‘n absoluut-perdmal meisie en ‘n pragtige volbloed met die na

Ek is mal oor perde!

Katrina

Title:Dagboek van 'n Perdmal MeisiekindFormat:Kobo ebookPublished:November 14, 2017Language:Afrikaans

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN:9990050332156

Appropriate for ages: 9 - 12

Reviews