Huise van klei by Ena Murray

Huise van klei

byEna Murray

Kobo ebook | November 26, 2012

Pricing and Purchase Info

$8.19 online 
$9.34 list price save 12%

Prices and offers may vary in store

Available for download

Not available in stores

about

Elise, ’n Kaapse hawehoer wat tot inkeer gekom het, vertrek na Paradys, die Karooplaas waar sy grootgeword het, maar keer kort voor lank weer terug. Sy het die fout gemaak om teenoor Helgard, die jong man wat op haar verlief geraak het, te bieg oor haar verlede . . . Sy begin studeer en vorder goed – tot die dag dat ta’ Vroeteltjie, Paradys se huishoudster, laat weet sy móét huis toe kom, want haar pa is siek en het haar nodig. Die eerste mens in wie Elise haar op Paradys vasloop, is Helgard. Helgard wat haar uit sy lewe verban het omdat sy eerlik was oor haar verlede, maar dit nou baie duidelik maak dat hy Elise hoegenaamd nie vergeet het nie . . . al is hy deesdae ’n getroude man met twee kinders.

Title:Huise van kleiFormat:Kobo ebookPublished:November 26, 2012Publisher:Tafelberg

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN:9990057678325

Reviews