Die 95 stellings van Lilith X

|Afrikaans
July 1, 2012|
Die 95 stellings van Lilith X
$5.19 
$5.71 save 9%
Kobo ebook

Available for download

Not available in stores

Prices and offers may vary in store

about

Lilith, die perfekte ma en ’n vrou wat haar kant bring, is moeg. Moeg om haarself te kondisioneer volgens voorskrifte van 500 jaar gelede. Moeg van ’n manlike gekonstrueerde wêreld. Op Internasionale Vrouedag bevry Lilith X haarself. Sy is haar eie protestant, want protesteer gaan sy – teen die subtiele en nie so subtiele vorms van onderdrukking. Sy is haar eie hervormer, want hervorm gaan sy – net haarself, want Lilith wil nie ’n kollektiewe vrouewoede ontketen nie. Sy wil net haarself bevry uit die Ou Testamentiese paradigma wat vroue vanaf die eerste skeppingsverhaal as tweedeklasburgers gekondisioneer en geïndoktrineer het. Lilith begin haar eie nuwe wêreldorde skep. Met skerpsinnigheid en eerlikheid spyker Lizette Rabe Die 95 stellings van Lilith X as’t ware aan haar rekenaar vas en skryf haar eie nuwe storie – een waar die vrou nie letterlik in die vertaling tweede gekom en verlore geraak het nie. Die 95 Stellings van Lilith X sal jou dalk ontnugter, maar dit sal jou laat dink. En dít is al wat Lilith van haar medevrouereisigers vra.

Title:Die 95 stellings van Lilith XFormat:Kobo ebookPublished:July 1, 2012Publisher:Penguin Random House South AfricaLanguage:Afrikaans

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10:1920532196

ISBN - 13:9781920532192

Appropriate for ages: All ages

Look for similar items by category: