Die Banting-oplossing: Jou laekoolhidraat-gids tot permanente gewigsverlies by Bernadine Douglas

Die Banting-oplossing: Jou laekoolhidraat-gids tot permanente gewigsverlies

byBernadine Douglas, Bridgette Allan

Kobo ebook | April 1, 2016

Pricing and Purchase Info

$10.69 online 
$13.32 list price save 19%

Available for download

Not available in stores

about

DIE BANTING-BOEK WAAROP ALMAL GEWAG HET! Uiteindelik! ’n Allesomvattende boek wat al jou vrae oor die Banting-leefstyl beantwoord EN ’n oplossing bied vir permanente gewigsverlies. Die Banting-oplossing verduidelik nie net wat Banting behels nie, dit: verskaf antwoorde op Banters se dringendste vrae; skiet die mites wat rondom Banting ontstaan het, aan flarde; bevat handige maaltydplanne en Banting-vriendelike voedsellysies; verskaf wenke oor wat om te doen wanneer gewigsverlies tot stilstand kom; help jou om voedseletikette te verstaan; en wys jou hoe om te Bant sonder om die bank te breek, en dat almal dié leefstyl kan volg. Maar die heel belangrikste – die boek leer ons hoe om ontslae te raak van daardie ekstra kilogramme en hoe om hulle vir ewig weg te hou! Resultate van in-diepte navorsing word ondersteun deur gevallestudies en voor-en-na foto’s. Lesers het nou toegang tot alle inligting oor Banting in een boek.
Title:Die Banting-oplossing: Jou laekoolhidraat-gids tot permanente gewigsverliesFormat:Kobo ebookPublished:April 1, 2016Publisher:Penguin Random House South Africa

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10:1776090373

ISBN - 13:9781776090372

Look for similar items by category:

Reviews