Die breinchirurg se dieet: Span jou brein in om gewig te verloor en gesond te leef

Kobo ebook | January 28, 2015

byDr. Adriaan Liebenberg

not yet rated|write a review
In ’n mark wat oorspoel is met kitsoplossings vir gewigsverlies en idees vir ’n gesonde leefstyl, bring dr. Adriaan Liebenberg, internasionaal gerekende breinchrirurg, ’n maklike, veilige en gesonde alternatief: span jou brein in en skud daardie ekstra ponde permanent af. Nadat hy sy lewe lank vet – en ongelukkig – was, het dr. Liebenberg sy professionele kennis gebruik om uit te werk watter kossoorte sy breinchemie so sou aanpas dat dit sy metabolisme sal versnel en sy houding teenoor kos verander. Dit het gewerk. Hy het 70 kg verloor en handhaaf sy nuwe gewig al vir byna drie jaar lank. Die breinchirurg se dieet vertel dr. Liebenberg se inspirerende verhaal in eenvoudige, reguit taal. Dié gids wys hoe ons ons breinkrag kan gebruik om ons eetgewoontes aan te pas op ’n natuurlike manier. Dit bemagtig mens met kennis oor kossoorte wat jou maer en gesond hou, en sit stap-vir-stap uiteen hoe jy beheer oor jou welstand kan neem sonder om staat te maak op modediëte of eetlusdempers. Dié sakpasboekie verskaf volledige inligting oor die energiewaardes van kossoorte en bevat heerlike maaltydplanne wat help met gewigsverlies sonder lyding en skuldgevoelens.

Pricing and Purchase Info

$8.09 online
$10.50 list price (save 22%)
Available for download
Not available in stores

From the Publisher

In ’n mark wat oorspoel is met kitsoplossings vir gewigsverlies en idees vir ’n gesonde leefstyl, bring dr. Adriaan Liebenberg, internasionaal gerekende breinchrirurg, ’n maklike, veilige en gesonde alternatief: span jou brein in en skud daardie ekstra ponde permanent af. Nadat hy sy lewe lank vet – en ongelukkig – was, het dr. Liebenb...

Format:Kobo ebookPublished:January 28, 2015Publisher:Penguin Random House South Africa

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10:0143531360

ISBN - 13:9780143531364

Look for similar items by category:

Customer Reviews of Die breinchirurg se dieet: Span jou brein in om gewig te verloor en gesond te leef

Reviews