Die Finale Keerpunt: Lewe aan die Anderkant by Marietta Theunissen

Die Finale Keerpunt: Lewe aan die Anderkant

byMarietta Theunissen

Kobo ebook | January 31, 2014

Pricing and Purchase Info

$6.56

Prices and offers may vary in store

Available for download

Not available in stores

about

Hierdie boek bekyk die netelige kwessie cvan 'n rustige heengaan en maak dit makliker om die oorvloedige lewe wat in die hiernamaals is, te aanvaar.

Deur haar lang tv-reeks en privaat praktyk, het die outeur oor 'n groot aantal onderwerpe ondervinding opgedoen, waarvan sommige dikwels traumatiese gebeure in mense se lewens was. Haar boek is deurspek van ware lewensgebeure wat relevant is tot die probleme wat baie van ons dikwels in die gesig staar, maar te bang is om oor te praat en dikwels nie weet met wie om te praat nie.

Sommige van die onderwerpe wat aangeraak word, is:

Geestelike aanvalle, siekte, reïnkarnasie, karma, wiegiedood, interaksies met entiteite, selfmoord en die hiernamaals van diere.

Title:Die Finale Keerpunt: Lewe aan die AnderkantFormat:Kobo ebookPublished:January 31, 2014Publisher:Kima Global PublishersLanguage:English

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10:1920535519

ISBN - 13:9781920535513

Look for similar items by category:

Reviews