Die profeet (4 Manne van geloof) (eBoek)

by Francine Rivers

Christelike Uitgewersmaatskappy | December 15, 2009 | Kobo Edition (eBook)

Not yet rated | write a review
DIE PROFEET is die vierde boek in Francine Rivers se gewilde  MANNE VAN GELOOF-reeks en vertel die verhaal van Amos.     Amos was n man wat daarvan gehou het om hom van ander af te sonder en sy tyd in die heuwels deur te bring. Hy was n man met vaste oortuigings wat geluister het wanneer die Here roep. Hy was n man met vasberadenheid wat met n nasie gepraat het wat onwillig was om te luister. Die Israeliete het teen God gerebelleer en is deur oorloë vernietig, maar eers is hulle gewaarsku deur n profeet wat geweier het om weggewys te word.     DIE PROFEET vertel die inspirerende verhaal van Amos, n man wat ongeag teenkanting geweier het om ongehoorsaam te wees aan God se roeping.

Format: Kobo Edition (eBook)

Published: December 15, 2009

Publisher: Christelike Uitgewersmaatskappy

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10: 1431602612

ISBN - 13: 9781431602612

Found in: Fiction and Literature

save 9%

  • Available for download
  • Not available in stores

$5.69  ea

Online Price

$6.26 List Price

See details

Easy, FREE returns. See details

Downloads instantly to your kobo or other ereading device. See details

Reviews

– More About This Product –

Kobo eBookDie profeet (4 Manne van geloof) (eBoek)

Die profeet (4 Manne van geloof) (eBoek)

by Francine Rivers

Format: Kobo Edition (eBook)

Published: December 15, 2009

Publisher: Christelike Uitgewersmaatskappy

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10: 1431602612

ISBN - 13: 9781431602612

From the Publisher