Die rooi koord (eBoek)

by Francine Rivers

CHRISTIAN ART DISTRIBUTORS PTY LTD | June 12, 2014 | Kobo Edition (eBook)

Die rooi koord (eBoek) is rated 5 out of 5 by 1.
Twee vroue, meer as ’n eeu van mekaar verwyder, maar tog verbind deur ’n verweerde joernaal terwyl hulle worstel met God, hul mans en hulleself ... Tot hulle die omhelsing aanvaar van die Een wat hulle onvoorwaardelik liefhet. Ná Sierra Madrid se lewe omvergegooi is, erf sy ’n spesiale kwilt en joernaal van haar voorouer Mary Kathryn McMurray. Kathryn was ’n jong vrou wat ontwortel is en op pad na Oregon baie teëspoed beleef het. Al word die vroue deur omstandighede en tyd geskei, sien Sierra dat baie van hulle probleme ooreenstem. Die pad is vir beide vroue baie moeilik en dit neem lank om te aanvaar en te vergewe. Maar albei gee hulle oor aan God se soewereiniteit en aanvaar sy onvoorwaardelike liefde om vrede en berusting te ervaar. DIE ROOI KOORD is ’n verhaal vol moed en uithouvermoë en die wete dat God elkeen volkome liefhet.

Format: Kobo Edition (eBook)

Published: June 12, 2014

Publisher: CHRISTIAN ART DISTRIBUTORS PTY LTD

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10: 1431612111

ISBN - 13: 9781431612116

Found in: Fiction

save 10%

  • Available for download
  • Not available in stores
$12.99 list price

$11.69 ea online

See details

Easy, FREE returns. See details

Downloads instantly to your kobo or other ereading device. See details

Reviews

Rated 5 out of 5 by from Die rooi tou A lesson to be learn in any marriage. If it is short or long time. Without God there is no fundation and anchor. Please Lord be my anchor and foundation in my maraige. Work through me to help my husband see You as I see You. Amen.
Date published: 2015-05-21

– More About This Product –

Kobo eBookDie rooi koord (eBoek)

Die rooi koord (eBoek)

by Francine Rivers

Format: Kobo Edition (eBook)

Published: June 12, 2014

Publisher: CHRISTIAN ART DISTRIBUTORS PTY LTD

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10: 1431612111

ISBN - 13: 9781431612116

From the Publisher