Die Uitgespoeldes by Dalene Matthee

Die Uitgespoeldes

byDalene Matthee

Kobo ebook | October 2, 2012

not yet rated|write a review

Pricing and Purchase Info

$14.49 online 
$18.09 list price save 19%

Available for download

Not available in stores

about

Moses Swart, skaapwagter van die Bredasdorpse Strandveld, voel sy hele lewe lank nog dat hy nie hoort in hierdie land van see- en veldmense nie. Hy is 'n uitgespoelde, maar waar kom dié knaende gevoel van 'n ander identiteit vandaan? Totdat hy Lord en Lady van Springfield ontmoet en dadelik besef: hulle is ook uitgespoeldes, soos hy. Dalene Matthee se heel laaste roman bied 'n historiese verhaal uit die 1950's met 'n besondere bekoring. Soos haar vorige trefferromans verbeeld die weergaloos die mistieke verbondenheid tussen mense wat op die onsêbare vlak lê.

Details & Specs

Title:Die UitgespoeldesFormat:Kobo ebookPublished:October 2, 2012Publisher:Penguin Random House South Africa

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10:0143526847

ISBN - 13:9780143526841

Look for similar items by category:

Customer Reviews of Die Uitgespoeldes

Reviews