Die Wrede Werklikheid: 'n Lewe met 'n Kolon-Sakkie by Joey Haywood

Die Wrede Werklikheid: 'n Lewe met 'n Kolon-Sakkie

byJoey Haywood

Kobo ebook | September 5, 2016

Pricing and Purchase Info

$0.00

Available for download

Not available in stores

about

'n Agter die skerms kykie na die wrede werklikheid van saamleef met 'n kolon-sakkie. My grootste seer en grootste vernedering. Waarom EK, Here? My stryd om my geloof in God te behou...Die boek bevat die stinkende waarheid en is nie geskik vir 'sissies' nie. Dis ook nie 'n Sondagskool piekniek nie, hier word reguit en kaalvuis die waarheid gepraat. Dis 'n blik hoe ek op my kniee gebring is en hoe God steeds wonderwerke kan doen. Deur my storie te lees, waarborg ek jou dat jy inspirasie in jou eie moeilike tye sal kry. Ek se nie verniet "Ek is God se blue-eyed girl nie'!
Title:Die Wrede Werklikheid: 'n Lewe met 'n Kolon-SakkieFormat:Kobo ebookPublished:September 5, 2016Publisher:Joey Haywood

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10:137067760X

ISBN - 13:9781370677603

Look for similar items by category:

Reviews