Dieper (eBoek): Aanbid God op alle terreine van jou lewe by Retief Burger

Dieper (eBoek): Aanbid God op alle terreine van jou lewe

byRetief Burger

Kobo ebook | October 1, 2013

Pricing and Purchase Info

$9.09 online 
$10.45 list price save 13%

Available for download

Not available in stores

about

Dieper gaan oor die ontdekking dat ons gemaak is om God te aanbid. Dis vir mense wat worstel met die vraag oor hoe om ’n ‘ware aanbidder’ kan wees. Dis vir hulle wat wonder hoe hulle op hul eie unieke manier God met oorgawe kan aanbid. Dis vir dié wat al vir jare skuldig voel omdat hulle nie altyd weet hoe om die Here te aanbid nie, vir dié wat ongemaklik staan en rondkyk as ander rondom hulle Hom klaarblyklik met soveel passie aanbid. Retief nooi jou na ’n kykie in sy eie worsteling en soeke na God se teenwoordigheid. Hy gee nie voor om kitsantwoorde te verskaf nie, maar vanuit sy passie om ’n ‘ware aanbidder’ te wees, wil hy gelowiges begelei om God in alle areas van hul lewe meer effektief te kan aanbid. Dieper bevat: ’n Kykie na verskillende sfere van die lewe om te wys hoe aanbidding daar kan invloei Gesprekke met mense van verskillende agtergronde en persoonlikheidstipes om lesers te help in hul persoonlike uitlewing van aanbidding Relevante Skrifuitleg Persoonlike stories en ervarings van die skrywer Persoonlike vrae aan die einde van elke hoofstuk om die leser te help groei in daardie bepaalde area van aanbidding Jy is gemaak om te ‘sing’, selfs al het jy nie ’n stem om oor huis toe te skryf nie. Dieper sal jou help om die lied te ontdek wat God self binne-in jou geplaas het, en om dit weer vir Hom terug te gee op jou eie, unieke manier.
Title:Dieper (eBoek): Aanbid God op alle terreine van jou leweFormat:Kobo ebookPublished:October 1, 2013Publisher:CHRISTIAN ART DISTRIBUTORS PTY LTD

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10:1415319464

ISBN - 13:9781415319468

Look for similar items by category:

Customer Reviews of Dieper (eBoek): Aanbid God op alle terreine van jou lewe

Reviews