Drome by Lukas Engelbrecht

Drome

byLukas Engelbrecht

Kobo ebook | June 13, 2016

Pricing and Purchase Info

$2.65

Prices and offers may vary in store

Available for download

Not available in stores

about

Ons almal het sekere drome wat soms uitwerk maar soms ook nie.

In hierdie bundel kom van my drome te sprake maar ook drome wat ek my verbeel ander koester.

Soms verwar ek my drome of, sal ek sê, dagdrome, met verbeeldingsvlugte oor wat kon wees of nog mag wees. Soos ons almal maar doen.

Hierin sal jy vind, 100, van die ongeveer 800 gedigte wat ek tot dusver geskryf het.

Hoekom ek hierdie 100 gedigte gekies het is omdat ‘n baie goeie vriend van my vir dit gevra het. Nadat hy my bedank het omdat van hierdie gedigte hom gedra het deur sy vrou se afsterwe, volgens hom.

Daarom het ek gedink dat daar nog mense is wat baat kan vind by van my gedigte.

Geniet hierdie gedigte en laat weet my indien dit jou enigsins kon help.

Title:DromeFormat:Kobo ebookPublished:June 13, 2016Publisher:Lukas EngelbrechtLanguage:English

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN:9990051880809

Look for similar items by category:

Reviews