Feliks Vos op Reis deur Storieland 1 by Francois Maree

Feliks Vos op Reis deur Storieland 1

byFrancois Maree, Marcelle Du Plessis, Johann Strauss...

Kobo ebook | December 15, 2009

Pricing and Purchase Info

$5.32

Available for download

Not available in stores

about

Kaptein Feliks Vos en sy klein vriend, Matroos Muis, seil hoog, hoog bo die wolke in hul skip Skattejag rond, opsoek na skatte aan die einde van die re?nboog. Maar eendag gebeur daar iets baie vreemds ... Kom saam met Feliks Vos as hy vir Matroos Muis in die bekende stories gaan soek ... en leer ken die Indekswoud, die Stadsmusikante, die Lelike Eendjie, die donker, trietsige dorpie Redel met sy klipwoud - en natuurlik die slapende Somerboom.
Title:Feliks Vos op Reis deur Storieland 1Format:Kobo ebookPublished:December 15, 2009Publisher:Fantasi Books (Pty) Ltd

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10:1629788244

ISBN - 13:9781629788241

Reviews