Grommels en Krummels gaan Maan toe by Vanessa Kriel

Grommels en Krummels gaan Maan toe

byVanessa Kriel

Kobo ebook | December 12, 2016

Pricing and Purchase Info

$2.65

Prices and offers may vary in store

Available for download

Not available in stores

about

Grommels die vegetariese leeu en sy vriend Krummels die muis gaan op wonderlike avonture.  Grommels is die een wat waag, soms die maats in die moeilikheid kry en soms 'n onverwagte avontuur begin. In hierdie storie besoek hulle die maan na Grommels die "verkeerde" knoppie druk.

Nie alleen sal die storie kinders se verbeelding aanwakker nie maar dit sal ook help met die uitbreiding van hulle algemene kennis op n speelse manier danksy die prettige feite wat in die storie in geweef is.

Title:Grommels en Krummels gaan Maan toeFormat:Kobo ebookPublished:December 12, 2016Publisher:Vanessa Kriel

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN:9990052396071

Reviews