Hier kommie Bokke! by Compilation Compilation

Hier kommie Bokke!

byCompilation Compilation

Kobo ebook | July 27, 2011

Pricing and Purchase Info

$7.19 online 
$7.99 list price save 10%

Available for download

Not available in stores

about

Suid-Afrikaners is dol oor rugby en hulle hou daarvan om lekker te lag. Hier kommie Bokke! kombineer twee van Suid-Afrika se gunsteling-tydverdrywe in een skreeusnaakse boek wat gewaarborg is om die lagspiere te prikkel. Daar is gevatte kwinkslae, klassieke sêgoed van toeka se dae en die heel jongste Super 15-grappe. Daar is geen heilige koeie in Hier Kommie Bokke! nie, en almal - van die voorry en agterlyn tot rugby-poppies, skeidsregters, ondersteuners en afrigters - loop deur. Gewaarborg om lesers te laat skaterlag.
Title:Hier kommie Bokke!Format:Kobo ebookPublished:July 27, 2011Publisher:Random House Struik

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10:177022274X

ISBN - 13:9781770222748

Look for similar items by category:

Customer Reviews of Hier kommie Bokke!

Reviews