Hoe op Aarde?: Antwoorde tot die raaisels van ons planeet by Terence McCarthy

Hoe op Aarde?: Antwoorde tot die raaisels van ons planeet

byTerence McCarthy

Kobo ebook | December 18, 2014

Pricing and Purchase Info

$14.99 online 
$18.65 list price save 19%

Prices and offers may vary in store

Available for download

Not available in stores

about

"Hierdie boek bied verklarings vir van ons raaiselagtigste natuurverskynsels: Hoekom pas die kuslyne van Afrika en Suid-Amerika in mekaar? Was seevlak konstant, of het dit oor tyd verander? Is klimaatsverandering ’n nuwe verskynsel? Was ’n dag nog altyd 24 uur lank? Hoe ontstaan ’n tsunami? en nog vele ander. Elk van die 73 raaisels het ’n verklaring, sy dit geologies, mineralogies, astronomies – wat ook al die gebied mag wees. Elke verklaring word omsigtig aangebied, en word aangevul deur verduidelikende tekeninge, volkleurfoto’s en grafieke, sodat enigeen die prosesse wat aan die gang is, kan verstaan. "

Title:Hoe op Aarde?: Antwoorde tot die raaisels van ons planeetFormat:Kobo ebookPublished:December 18, 2014Publisher:Penguin Random House South Africa

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10:1920544283

ISBN - 13:9781920544287

Look for similar items by category:

Reviews