Huwelik Bliss by Antonet Bekker

Huwelik Bliss

byAntonet Bekker

Kobo ebook | August 17, 2016

Pricing and Purchase Info

$8.00

Prices and offers may vary in store

Available for download

Not available in stores

about

Is jou huwelik geblus? Hoop jy vir meer bliss (geluk) in jou huwelik? Wat is God se definisie van liefde en seks? Glo jou tiener die wêreld se leuens oor seks voor die huwelik, seksualiteit en saambly? Trou is nie perde koop nie, of is dit? Word jou huwelik bedreig deur pornografie of ’n affair? Weet jy dat God se verlossingsplan ooreenstem met die huwelik? Wat gaan verkeerd in vandag se huwelike en hoe maak mens dit reg?

Hierdie vrae, en nog meer, word in hierdie boek beantwoord deur middel van baie humor en stories. Dit het tyd geword dat ons die huwelik terug in seks sit, en seks terug in die huwelik. Net God alleen kan blus doodkrap en bliss in die plek daarvan skryf.

Title:Huwelik BlissFormat:Kobo ebookPublished:August 17, 2016Publisher:Groep 7 Drukkers en UitgewersLanguage:English

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN:9990052073040

Look for similar items by category:

Reviews