Idees Vol Vrees Volume 2 by Kobus Galloway

Idees Vol Vrees Volume 2

byKobus Galloway

Kobo ebook | October 1, 2012

Pricing and Purchase Info

$10.69 online 
$13.32 list price save 19%

Available for download

Not available in stores

about

Kobus Galloway se Idees Vol Vrees-tekenprente is nou nóg meer bekend as wat dit ’n jaar gelede was: sy aanhangers op Facebook het verdubbel tot meer as 50?000, en die eerste IVV-boek was ’n enorme sukses. Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente, wat gewoonlik gepaard gaan met dubbelsinnige eenreël-woordspelings, is ’n groot gunsteling onder Suid-Afrikaners. Wonderlik vir die klaskamer, om braaipraatjies aan die gang te kry of selfs die koffietafel! Idees Vol Vrees Volume 2 bevat meer as 150 tekenprente, waaronder die gewildstes (dié waarvan Facebook-gebruikers die meeste hou), en meer as 100 nuwe tekenprente wat nog nêrens anders verskyn het nie. Dit is ’n moet-hê vir die tienduisende bestaande bewonderaars, en sal ongetwyfeld ’n hele klomp nuwes lok. As ’n bonus het ons ook 50 van Kobus se oorspronklike eenreël-woordspelinggrappies by IVV Volume 2 ingesluit wat jou sal laat skaterlag en vra na meer.
Title:Idees Vol Vrees Volume 2Format:Kobo ebookPublished:October 1, 2012Publisher:Random House Struik

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10:1770225110

ISBN - 13:9781770225114

Look for similar items by category:

Reviews