Idees Vol Vrees Volume 3 by Kobus Galloway

Idees Vol Vrees Volume 3

byKobus Galloway

Kobo ebook | September 5, 2013

Pricing and Purchase Info

$10.69 online 
$13.32 list price save 19%

Available for download

Not available in stores

about

Kobus Galloway se Idees Vol Vrees-tekenprente raak al hoe gewilder: hy het nou 90 000 aanhangers op Facebook, teenoor 60 000 ’n jaar gelede. Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente, wat gewoonlik gepaardgaan met dubbelsinnige eenreëlwoordspelings,is ’n groot gunsteling onder Suid-Afrikaners. Idees Vol Vrees Volume 3 volg op die sukses van Kobus se eerste twee boeke en is ’n versameling van nog 150 tekenprente, waaronder die gewildstes en meer as 100 splinternuwe tekenprente wat nog nêrens anders verskyn het nie. Dit is ’n moet-hê vir die tienduisende bestaande bewonderaars en sal ongetwyfeld ’n hele klomp nuwes lok. As ’n bonus bevat die boek ook 50 van Kobus se jongste uiters oorspronklike eenreël-woordspelinggrappies wat jou lagspiere behoorlik sal prikkel.
Title:Idees Vol Vrees Volume 3Format:Kobo ebookPublished:September 5, 2013Publisher:Penguin Random House South Africa

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10:1770225927

ISBN - 13:9781770225923

Look for similar items by category:

Customer Reviews of Idees Vol Vrees Volume 3

Reviews