In die Woorde van Suid-Afrikaanse Sporthelde

Kobo ebook | September 27, 2012

byGeorge Claassen

not yet rated|write a review
Ek her gisteraand 'n verskriklike nagmerrie gehad. Ek het in koue sweet wakker geword en gebewe. Ek het gedroom ek moet my eie boulwerk trotseer.' Neil Adcock, Suid-Afrikaanse snelbouler, ann sy kaptein Jackie McGlew. 'Oom, het jy geweet ek het een groot probleem in die lewe gehad? Ek was nooit 'n kind nie. Ek het nooit die voorreg gehad om 'n kind te wees nie. Weet jy hoe lekker dit is om net hier te sit en stil te wees?' Hansie Cronje, Suid-Afrikaanse krieketkaptein. 'Ons kan af gaan, ons kan op gaan. Ons kan vorentoe gaan, links of regs, maar daar is geen manier wat ons agteruit gaan nie!' Kobus Wiese, Springbokslot.

Pricing and Purchase Info

$8.59 online
$11.13 list price (save 22%)
Available for download
Not available in stores

From the Publisher

Ek her gisteraand 'n verskriklike nagmerrie gehad. Ek het in koue sweet wakker geword en gebewe. Ek het gedroom ek moet my eie boulwerk trotseer.' Neil Adcock, Suid-Afrikaanse snelbouler, ann sy kaptein Jackie McGlew. 'Oom, het jy geweet ek het een groot probleem in die lewe gehad? Ek was nooit 'n kind nie. Ek het nooit die voorreg geh...

Format:Kobo ebookPublished:September 27, 2012Publisher:Penguin Books Ltd

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10:0143527312

ISBN - 13:9780143527312

Look for similar items by category:

Customer Reviews of In die Woorde van Suid-Afrikaanse Sporthelde

Reviews