Jock van die Bosveld

Kobo ebook | September 29, 2012

byLesley Beake

not yet rated|write a review
“Dis nie die een wat ek wil hê nie! Hierdie is dan die kleinste enetjie – die klein nikswerd in die werpsel! Ons het die beste en die dapperste hondjie nodig – die kampioen!” Jim se glimlag verdwyn en hy kyk fronsend na Fitz. “Moenie na sy grootte kyk nie! Dis hier binne!” sê Jim, hy wys na sy borskas. “Dis sy hart wat saakmaak!” Dis die 1870’s in Suid-Afrika – en goudkoors loop hoog. Van oraloor stroom delwers na dié pragtige, maar harde land, waar fortuine gemaak en verloor kan word en daar om elke hoek en draai nuwe geleenthede wag . . . maar waar gevare, skobbejakke en skelms ook hoogty vier! Dis hier waar Jock sy staal moet wys teen moeilikheid – ménsmoeilikheid – en leer dat dit die hart van ’n kampioen verg om selfs in lewensgevaar ’n ware en getroue vriend te wees.

Pricing and Purchase Info

$10.29 online
$13.36 list price (save 22%)
Available for download
Not available in stores

From the Publisher

“Dis nie die een wat ek wil hê nie! Hierdie is dan die kleinste enetjie – die klein nikswerd in die werpsel! Ons het die beste en die dapperste hondjie nodig – die kampioen!” Jim se glimlag verdwyn en hy kyk fronsend na Fitz. “Moenie na sy grootte kyk nie! Dis hier binne!” sê Jim, hy wys na sy borskas. “Dis sy hart wat saakmaak!” Dis d...

Format:Kobo ebookPublished:September 29, 2012Publisher:Penguin Books LtdLanguage:English

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10:0143528904

ISBN - 13:9780143528906

Customer Reviews of Jock van die Bosveld

Reviews