Kôkô se KOL SON by Annico van Vuuren

Kôkô se KOL SON

byAnnico van Vuuren, Lukas van Vuuren

Kobo ebook | November 11, 2013

Pricing and Purchase Info

$3.11

Prices and offers may vary in store

Available for download

Not available in stores

about

Annico en Lukas van Vuuren se Kôkô se KOL SON is kleingoed van alle ouderdomme se kos! 

Dis die hartroerende storie van ‘n boesemvriendskap tussen Kôkô, ‘n krokodilletjie wat mak groot geword het – en vir sy kos vertonings by die vissery moes lewer: met sy bril, hoed en stert – wat hy boepensie-krom vir besoekerspret (dat hulle vir hom kon lag!) moes laat staan, en Entjie, ‘n kapokhennetjie wat vir ‘n hond moes vlug en toe in Sleepselvlei by die ander vleivolkies beland het.

‘n Groot reën tref die hele omgewing, tot die krokodilput in die vissery loop vol water. Grootoupa stuur Kôkô om hulp te gaan soek, maar Grootrivier gryp Kôkô en hy spoel ook in Sleepselvlei uit. NET! Die volkies is bang vir ‘n krok en probeer van Kôkô ontslae raak, dis net Entjie aan sy kant.

Lees van die tweetjies se baie spannende en hartseer wedervarings en manewales en van hoe hulle moes baklei vir Kôkô om uiteindelik sy kol in die son te kon kry.

Ouers, as julle lief is vir julle kleingoed…!

Title:Kôkô se KOL SONFormat:Kobo ebookPublished:November 11, 2013Publisher:Annico van Vuuren

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN:9990009177456

Reviews