MAMBA MOORD: Voorheen ook bekend as Drie Kinkls om die Maan by Annico van Vuuren

MAMBA MOORD: Voorheen ook bekend as Drie Kinkls om die Maan

byAnnico van Vuuren

Kobo ebook | June 26, 2013

Pricing and Purchase Info

$4.44

Prices and offers may vary in store

Available for download

Not available in stores

about

ANNICO VAN VUUREN and another high-tension Whodunit in Afrikaans.

MAMBA MOORD nog 'n hoogspanning Wiewassit deur ANNICO VAN VUUREN - al gehoor van 'n moordenaar wat mambas gebruik om die daad mee te pleeg?

Leunstoelspeurders hier is weer 'n geleentheid om u bedrewe intuïsie in te span om die moordenaar uit te wys voordat die laaste bladsy bereik is.

Hierdie is die makabere verhaal van 'n aantal mense wat op die spogplaas van die beeldskone Arista Greyling 'n listige reeksmoordenaar ten prooi val. Die moordenaar eis die lewens van een na die ander slagoffer op so 'n slinkse wyse dat die speurspan - óf Nicola - nie raad weet nie. Kan dit een van die plaasmense wees, of dalk die buurman, Jan Brand?

En waar kom die slange vandaan wat nie net Arista se lewe bedreig nie, maar ook Nicola s'n.

Lees. Raai. Geniet..

Title:MAMBA MOORD: Voorheen ook bekend as Drie Kinkls om die MaanFormat:Kobo ebookPublished:June 26, 2013Publisher:Annico van Vuuren

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN:9990006442229

Reviews