Moenie Stres Nie!: Positiewe boodskappe vir Suid-Afrikaners, deur Suid-Afrikaners by Alan Knott-CraigMoenie Stres Nie!: Positiewe boodskappe vir Suid-Afrikaners, deur Suid-Afrikaners by Alan Knott-Craig

Moenie Stres Nie!: Positiewe boodskappe vir Suid-Afrikaners, deur Suid-Afrikaners

byAlan Knott-Craig

Paperback | October 1, 2014

not yet rated|write a review

Pricing and Purchase Info

$12.95

Earn 65 plum® points

In stock online

Ships free on orders over $25

Not available in stores

about

Suid-Afrikaners onthou toe beurtkrag in 2008 die land tot stilstand gebring het. Daar was 'n stormloop vir opwekkers en eiendom in Perth, Australi?. 'n E-pos vanaf Alan Knott-Craig wat Suid-Afrikaners herinner aan die positiewe dinge verbonde aan 'n lewe in Suid-Afrika het soos blits versprei en reaksies van duisende Suid-Afrikaners ontlok. So het Don't Panic! tot bestaan gekom - 'n boek wat 'n oomblik in SA geskiedenis vasgel? het. Beweeg aan na 2014 en ons het beurtkrag (grotendeels) vergeet, ons was die gasheer vir die w?reldbeker-sokkertoernooi, ons het die globale resessie oorleef, maar nou tree die paniekgevoel weer in. Die Rand val, politiek domineer die nuus, daar is oral betogings oor dienslewering - moet ons nou stres? Lees die advies van Alan Knott-Craig, Willem Breytenbach, Max du Preez, Anet Vosloo, Brand Pretorius en menigte ander (welbekende mense, gewone Suid-Afrikaners en internasionale burgers wat tot Suid-Afrika aangetrokke is) wat vir ons s?: Moenie stres nie!

About The Author

Alan Knott-Craig is 'n welbekende Suid-Afrikaanse teg-preneur wat in sosiale media, telekommunikasie en sosiale-impaktegnologie spesialiseer. Hy is die redigeerder van die 2008-blitsverkoper Don't Panic! en die skrywer van Mobinomics, die storie van Mxit - die grootste sosialenetwerkinstrument in Afrika. Die W?reld Ekonomiese Forum het...

Details & Specs

Title:Moenie Stres Nie!: Positiewe boodskappe vir Suid-Afrikaners, deur Suid-AfrikanersFormat:PaperbackDimensions:112 pages, 9.01 × 5.48 × 0.36 inPublished:October 1, 2014Publisher:BookstormLanguage:English

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10:1920434879

ISBN - 13:9781920434878

Customer Reviews of Moenie Stres Nie!: Positiewe boodskappe vir Suid-Afrikaners, deur Suid-Afrikaners

Reviews