'n Konstante revolusie: Naspers, Media24 en oorgange by Lizette Rabe

'n Konstante revolusie: Naspers, Media24 en oorgange

byLizette Rabe, Ton Vosloo, Esmaré Weideman...

Kobo ebook | June 15, 2015

Pricing and Purchase Info

$23.19 online 
$28.91 list price save 19%

Prices and offers may vary in store

Available for download

Not available in stores

about

Naspers is een van 'n handjievol maatskappye uit Afrika wat binne een eeu gegroei het tot 'n globale mededinger met rekordaandelepryse - en dit boonop op die gebied van tegnologie. Dié versameling essays, geskryf deur groot geeste in die Suid-Afrikaanse mediawêreld, gaan oor die boustene van die grootste mediamaatskappy op die kontinent. Dit is 'n onderneming wat tendense vroeg identifiseer, dit aanpas vir die markte waarin hy bedrywig is en dit benut tot groot voordeel van die maatskappy, sy aandeelhouers en sy werknemers.

Title:'n Konstante revolusie: Naspers, Media24 en oorgangeFormat:Kobo ebookPublished:June 15, 2015Publisher:Tafelberg

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10:0624069842

ISBN - 13:9780624069843

Look for similar items by category:

Reviews