Natuurtrivia Uit Afrika by Dawid van Lill

Natuurtrivia Uit Afrika

byDawid van Lill

Kobo ebook | February 17, 2015

Pricing and Purchase Info

$7.19 online 
$7.99 list price save 10%

Available for download

Not available in stores

about

Afrika is beroemd vir die oorvloed én verskeidenheid van sy natuurlewe. Dis hoekom honderde duisende toeriste elke jaar hierdie vasteland besoek. Dit is in talle opsigte ’n vasteland van rekords. Natuurtrivia uit Afrika is propvol verstommende rekords, feite en het-jy-geweet-brokkies wat ’n nuwe perspektief gee op ons buitengewone vasteland. Die lyste ‘grootstes’ en ‘kleinstes’, asook die gedetailleerde beskrywing van talle natuurwonders, stel ons bekend aan die magdom feite oor die wêreld om ons. Die lewendige ontwerp en lighartige illustrasies maak die boek toeganklik vir oud én jonk. Almal, van ernstige trivia-jagters en diegene wat bepaalde feite soek tot navorsers en nuuskierige snuffelaars, sal stof tot nadenke kry in Natuurtrivia uit Afrika.

Title:Natuurtrivia Uit AfrikaFormat:Kobo ebookPublished:February 17, 2015Publisher:Penguin Random House South Africa

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10:1920544364

ISBN - 13:9781920544362

Reviews