NOODPLAN by Annico van Vuuren

NOODPLAN

byAnnico van Vuuren

Kobo ebook | May 10, 2016

Pricing and Purchase Info

$4.44

Prices and offers may vary in store

Available for download

Not available in stores

about

NOODPLAN is nog een van ANNICO VAN VUUREN se hoogspannings-wiewassits wat leunstoelspeurders gaan boei en prikkel – met ‘n diep menslike aanslag: geskep deur die oortuigende verhoudings en teer betrokkenheid tussen die karakters.

Dis ook die makabere verhaal van kindermoord, wat diep aan die menswees sny. Skooldogters wat met werpspiese gedood word... Kinders vol wroeging omdat hulle nie kon keer nie…

Daar is Alet en haar seun Jans, deur haar man en sy pa baie jare gelede reeds in die steek gelaat:  met sy tweelingsussie die eerste slagoffer, is hulle lewe vol onsekerheid vir die dag wat kom: Sal Les Ras, nie net die moorde kan oplos nie, maar weer vir hulle bestendigheid kan bewerkstellig ook?

As leser sal jy waarlik die retrospeksie van die karakters, in innige romanse verweef, kan geniet. En hopelik sal jy kan raai en ontleed?

Hierdie is ‘n uitdagende lees; met Annico wat nooit met haar gegewe kul nie, maar leidrade laat rondlê vir die leser om op te pik en REG te interpreteer?

NOODPLAN is ‘n MOET vir elke eLeser-versameling.

Title:NOODPLANFormat:Kobo ebookPublished:May 10, 2016Publisher:Annico van Vuuren

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN:9990051758672

Look for similar items by category:

Reviews