OES DIE STOF by Annico van Vuuren

OES DIE STOF

byAnnico van Vuuren

Kobo ebook | August 6, 2013

Pricing and Purchase Info

$4.16

Prices and offers may vary in store

Available for download

Not available in stores

about

Al gewonder oor een man en ‘n duisend vroue? Lees ANNICO Van VUUREN se aangrypende verhaal OES DIE STOF oor die mens, Didi – wyse koning Salomo van die Bybel: Dis ‘n MOET v alle lesers.

Sou ongehoord  talryke vroue dalk ’n sinlike orgie in die verhaal uitspel? Maar dan het u sekerlik van Salomo se wysheid vergeet? Anti-geweld wat gedurende sy ryk seëvier? Dat hy in die bestek van veertig jaar ‘n nomadiese herdersvolkie tot ‘n wêreld moondheid kon verhef?

In OES DIE STOF word Salomo se positiewe boodskap deur Annico uitgespel: Hy word koning, verwerf  beroemdheid, sukses, rykdom – WYSHEID: Vir hom bly dit net ‘n gejaag na wind. Wat  hóm  – en ons ander ook? – na voleinding deurdra, is om elke folterende dag na méér as materiële gewin te reik: Van STOF na STERRE.

Om Didi se storie te wil skryf, is van kleintyd af ANNICO VAN VUUREN se droom. Al weet sy ook in daardie droomhart dat die “storie” die suiwere waarheid is. Tog, hoe durf ‘n skrywer in só ‘n man se gemoed wil inklim? Sy oefen op ander stories… Eers na haar sewentigste verjaardag moes sy besef haar uurglas is aan’t uitloop. Dis nou agt jaar later.

Lesers, kom loop hierdie aangrypende loop saam met Annico en luister na talle stemme uit Salomo se lewe – ook na hare, in die epiloog.

Title:OES DIE STOFFormat:Kobo ebookPublished:August 6, 2013Publisher:Annico van Vuuren

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN:9990005945936

Reviews