Ontdek jou sielskrag by Dr. Hennie J. de Villiers

Ontdek jou sielskrag

byDr. Hennie J. de Villiers

Kobo ebook | April 16, 2012

Pricing and Purchase Info

$17.59 online 
$21.92 list price save 19%

Available for download

Not available in stores

about

Dreig probleme om jou te oorweldig? Is jy in ’n geldkrisis, is jou huwelik op die rotse, of stamp jy voortdurend kop met ’n kollega? In die spirituele sielkunde is die uitgangspunt dat jy van nature toegerus is om hierdie probleme te oorkom. Hierdie boek help jou om die sielskrag te ontdek wat jou in staat sal stel om:• insig in jouself en ander te kry• vrede te maak met die teenstrydighede in jouself en ander• die betekenis van jou lewe te ontdek en uit te leef• lief te wees vir jouself, ander en jou omgewing• al jou probleme, bekommernisse en struikelblokke te oorkom.
Title:Ontdek jou sielskragFormat:Kobo ebookPublished:April 16, 2012Publisher:Tafelberg

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10:0624054357

ISBN - 13:9780624054351

Look for similar items by category:

Reviews