Persfees: 'n Kortverhaal by Lana Breedt

Persfees: 'n Kortverhaal

byLana Breedt

Kobo ebook | September 19, 2012

Pricing and Purchase Info

$0.00

Prices and offers may vary in store

Available for download

Not available in stores

about

My skoene staan gereed op my bed. Blink gepoets en netjies afgestof. Ek wonder of my broer gaan sien ek dra hulle vandag. Hy het hulle vir my gekoop met sy eerste besigheidsuitstappie Kaap toe. Toe sy werk nog pret was en dit lekker was om gereeld eersteklas te vlieg, in hotelle te bly en net restaurant kos te eet. My rok ruik nog na winkel. Ek sit my grimering aan – meer noukeurig as gewoonlik. Ek gaan staan voor die vollengte spieël en trek aan alles tot ek gemaklik voel. Ek vat my sigarette en telefoon en stap kombuis toe…

Title:Persfees: 'n KortverhaalFormat:Kobo ebookPublished:September 19, 2012Publisher:Lana Breedt

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN:9990005746045

Reviews