Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 12 Eerste Addisionele Taal by Riens Vosloo

Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 12 Eerste Addisionele Taal

byRiens Vosloo, Henk Viljoen, Belinda Prinsloo...

Kobo ebook | January 15, 2014

Pricing and Purchase Info

$10.59 online 
$13.15 list price save 19%

Available for download

Not available in stores

about

Piekfyn Afrikaans Graad 12 bevat interessante en eietydse leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer wat jou ervaringswêreld sal verryk en jou moontlik sal help met ’n beroepskeuse ná jou matriekjaar. Die wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite sorg vir die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede. Afdelings soos Pitkos, In ’n neutedop, die Indeks, die Letterkundegids en die Taalgids gaan jou voorbereiding vir enige soort leer en assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook • vir begrip en waardering verskeie fiksie- en niefiksietekste lees; • verskeie visuele tekste krities interpreteer en verduidelik; • in verskillende sosiale situasies oortuigend en duidelik kommunikeer; • vlot en ekspressief praat en toesprake lewer; • aandagtig en krities na taalgebruik luister, en taalstrukture en -konvensies deeglik en foutloos gebruik in mondelinge en skriftelike aanbiedings; en • heelwat transaksionele en kreatiewe tekste volgens prosesskryf aanbied. Maar dis nie al nie . . . Piekfyn Afrikaans help jou met jou voorbereiding vir die halfjaar- en eindeksamen. Al vier vraestelle wat jy hierdie jaar moet aflê, word in dié handboek voorsien – ook toetse en verskeie hersieningsoefeninge. Ons weet dat Piekfyn Afrikaans jou gaan help om Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vlieënde vaandels te slaag! Geniet ’n Piekfyn-leerervaring!
Title:Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 12 Eerste Addisionele TaalFormat:Kobo ebookPublished:January 15, 2014Publisher:Best Books

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10:1775891097

ISBN - 13:9781775891093

Look for similar items by category:

Customer Reviews of Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 12 Eerste Addisionele Taal

Reviews