Sakgids: Soogdiere van Suider-Afrika by Chris Stuart

Sakgids: Soogdiere van Suider-Afrika

byChris Stuart

Kobo ebook | August 26, 2011

Pricing and Purchase Info

$10.69 online 
$13.32 list price save 19%

Prices and offers may vary in store

Available for download

Not available in stores

about

Suider-Afrika is die tuiste van ’n rykdom soogdiersoorte, wat in ’n wye verskeidenheid habitats leef. Hierdie bondige boekie is die ideale sakgids om soogdiere in die streek mee uit te ken. Dis maklik om te gebruik en dek - in verbasende besonderhede - sowat 120 soogdiere, van die kleinste soogdiere (soos vlermuise, klaasneuse en skeerbekmuise) tot die grootste (soos olifante, leeus en renosters) en sluit ook seediersoorte in (soos robbe, dolfyne en walvisse). Met betroubare en kleurvolle illustrasies, bied hierdie gids beknopte inligting oor sleutel-identifiseringswenke, soortgelyke spesies, habitat, gedrag, dieet, dieregeluide, voortplanting, lewensduur, verspreiding en grootte. Duidelike afbeeldings van elke dier, verspreidingskaarte, silhoue‘tte wat diere se relatiewe grootte in verhouding tot die mens aandui en illustrasies van spore en mis, maak hierdie ’n noodsaaklike gids vir sowel toeriste as natuurliefhebbers.

Title:Sakgids: Soogdiere van Suider-AfrikaFormat:Kobo ebookPublished:August 26, 2011Publisher:Penguin Random House South Africa

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10:1431701629

ISBN - 13:9781431701629

Look for similar items by category:

Reviews