Eerste Veldgids tot Grassoorte by Gideon Smith

Eerste Veldgids tot Grassoorte

byGideon Smith

Kobo ebook | July 5, 2012

Pricing and Purchase Info

$4.79 online 
$5.26 list price save 8%

Prices and offers may vary in store

Available for download

Not available in stores

about

Sasol Eerste Veldgids tot Grassoorte van Suider-Afrika verskaf ’n inleiding tot grassoorte en ’n gids tot 44 Suider-Afrikaanse spesies. Hulle verteenwoordig opvallende, wydverspreide soorte, onkruidspesies langs paaie, uitheemse indringers en spesies van tuinboukundige belang, asook belangrike inheemse voedselspesies. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks maak hierdie gids nuttig vir die beginner en ontluikende natuurkenner. Dit bied insig in die unieke eienskappe en gebruike van party van die groot verskeidenheid van Suider-Afrikaanse grassoorte

Title:Eerste Veldgids tot GrassoorteFormat:Kobo ebookPublished:July 5, 2012Publisher:Penguin Random House South Africa

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN - 10:1920572139

ISBN - 13:9781920572136

Look for similar items by category:

Reviews