Spertyd vir Moord by Chris Moolman

Spertyd vir Moord

byChris Moolman

Kobo ebook | November 12, 2012

Pricing and Purchase Info

$5.32

Prices and offers may vary in store

Available for download

Not available in stores

about

Wanneer die nuusredakteur van Die Telegraaf vermoor word en 'n onbekende die koerant skakel met nog nuus oor die onwettighede van 'n bekende politikus, kring die gebeure veel verder uit as 'n trefferkoerantstorie. Hoogspanning teen die polsende agtergrond van 'n dagblad.

Die skrywer van hierdie heerlike spanningsverhaal was sy lewe lank ’n joernalis. Hy was redakteur van twee koerante – Oosterlig en Rapport – en het sy eerste boek, Sweepslag, geskryf terwyl hy adjunk-redakteur van Die Burger was. Sedertdien het meer as ’n dosyn boeke, meestal spanningsverhale, uit sy pen verskyn.

Title:Spertyd vir MoordFormat:Kobo ebookPublished:November 12, 2012Publisher:e-Boeke vir Afrika

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN:9990006834260

Reviews