Speurder Kwaaikofski 10: Monsters, maanlig en mottegif

Speurder Kwaaikofski 10: Monsters, maanlig en mottegif

Kobo ebook | May 28, 2015

Pricing and Purchase Info

$9.29 online 
$10.66 list price save 12%

Prices and offers may vary in store

Available for download

Not available in stores

about

Kwaaikofski is g’n amateur nie – hy verkies om agter die skerms te werk. Maar in sy nuutste ondersoek beland hy in die kollig op die verhoog! Drie akteurs met hoofrolle in die skoolopvoering het onder vreemde omstandighede bedank . . . En net die mees talentvolle speurder in die dorp sal nou die skoolfees kan red! ’n Opwindende speurreeks vir beginnerlesers! Die eenvoudige woordeskat, lewendige illustrasies en spannende intriges sorg dat Kwaaikofski se avonture gewild bly.
Title:Speurder Kwaaikofski 10: Monsters, maanlig en mottegifFormat:Kobo ebookPublished:May 28, 2015Publisher:Human & Rousseau

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN:9990050746915

Reviews