Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes & insulienweerstandigheid 2

|Afrikaans
June 21, 2010|
Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes & insulienweerstandigheid 2
$13.29 
$16.52 save 19%
Kobo ebook

Available for download

Not available in stores

Prices and offers may vary in store

about

Die Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes 2 bied meer as 100 getoetste resepte, en is jou sleutel tot vinnige, maklike en voedsame maaltye, doeltreffende bloedsuikerbeheer, en ’n gesonde dieet terwyl jy steeds lekkernye geniet. Jy kan kies uit resepte wat bestaan uit maklik verkrygbare bestandele. Boonop verskaf die skrywer belangrike inligting oor diabetes, die Glukemies Indeks (GI) en die Glukemiese Lading (GL) asook waardevolle wenke vir spyskaartbeplanning en die beste koskeuses vir spesifieke geleenthede soos kinderpartytjies.

Title:Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes & insulienweerstandigheid 2Format:Kobo ebookPublished:June 21, 2010Publisher:TafelbergLanguage:Afrikaans

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN:9990054012269

Appropriate for ages: All ages

Look for similar items by category: