TERUG SON TOE by Annico van Vuuren

TERUG SON TOE

byAnnico van Vuuren

Kobo ebook | March 2, 2015

Pricing and Purchase Info

$6.25

Prices and offers may vary in store

Available for download

Not available in stores

about

TERUG SON TOE deur Annico van Vuuren is 'n verhaal wat in vandag se dag afspeel - hier in ons Reënboogland met sy korrupsie, geweld en teenstrydige benadering van alles onder die son. Gewone mense wat vrae vra oor hierdie probleme - wat hoop op 'n toekoms wat ons TERUG SON TOE sal neem.

Hierdie probleme kry ook gestalte in die hoofkarakter, Joric se persoonlike stryd. Hy is wit maar het as bruin grootgeword. Hy sukkel om by 'n eie identiteit uit te kom; om gister se haat en frustrasies af te lê; om die tragiek van sy eerste sewe en twintig jaar te besweer en genade te vind teenoor al die betrokkenes. Hy is ook deur almal wat hom liefhet en haat omring: Wat sy stryd met hom moet meemaak. En elkeen self sy eie aanpassing moet probeer bewimpel.

Gelyktydig raak hy diep betrokke in die liefde: Dit kerf nóg dieper en staar onoorbrugbare probleme in die gesig. Die verhoudings in hierdie roman is soos stukkies van 'n legkaart wat elk sy pasgaatjie moet kry. 

TERUG SON TOE is 'n moetlees vir almal wat op 'n beter môre hoop. Dis prikkelend; dis spannend; en dieprakend romanties. Dis 'n verhaal uit die hart vir almal met hart: Moet dit nie misloop nie.

Title:TERUG SON TOEFormat:Kobo ebookPublished:March 2, 2015Publisher:Annico van Vuuren

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN:9990050249393

Look for similar items by category:

Reviews