Soene op 'n Suzuki by Janie Oosthuysen

Soene op 'n Suzuki

byJanie Oosthuysen

Kobo ebook | April 28, 2013

Pricing and Purchase Info

$0.00

Prices and offers may vary in store

Available for download

Not available in stores

about

Skaars het Lizanne die supervatterige Gerhard Greeff afgesê en met Ryno Thiart begin uitgaan, of haar ma pers haar af om met Gerhard Kreefkloue op te maak. Daar is ook (kramp kramp kramp) haar “Engelse” niggie, Mandy, wat skielik bonatuurlik sexy geword het en al wéér by hulle kuier. As Ma net wil besef sy wat Lizanne is, sal doodgaan as sy Ryno moet verloor. As Gerhard net wil ophou om haar te stalk. As Mandy net skielik puisies, pokke en yersinia pestis wil kry. As . . . as . . . as . . . Wat kan sy dóén om haar lewe en haar vakansie te red?

Title:Soene op 'n SuzukiFormat:Kobo ebookPublished:April 28, 2013Publisher:Media24 Books

The following ISBNs are associated with this title:

ISBN:9990057672972

Reviews